Rust de Winter Jamboree 27 April tot 1 Mei
Posted: 17 Jan 2017 08:33
Rust de Winter Jamboree is vanaf 27 April tot 1 Mei.
Vir die manne wat dalk nie die Swaziland trip kan doen nie maar lus is vir iets anders.
Die is nie 'n formele forum trip nie maar ek weet dar is van die ouens wat belang stel.
Alle reelings kan gevind word op www.4x4atv.org