Page 1 of 2

28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!

Posted: 15 Jan 2017 08:21
by offroadbiker
Our fist outing for 2017 will be at a new venue in Parys - Vosmag http://www.vosmag.co.za

A minimum of 5 vehicles is required for this trail and it is a guided trail, this will be a first for the forum and although on short notice (sorry about that) I hope we will be able to give this new venue a chance.

Reg nou dat ek my huiswerk gedoen het gaan die nie werk as 'n dag uitstappie nie, maar we as n naweek uitstappie, ons sal dus moet kyk na ander datums in die toekoms - ek dink om dit met Feb se Karee Krans te vervang.

Daar is in totaal oor die 100 "obsticles", die roete word gegradeer van groen tot rooi en daar moet 'n voertuig met 'n wenas teenwoordig wees vir elke 5 voertuie in die groep.

op die oomblik is da baeie water en modder...........

Laat ek hoor wat dink almal van Februarie???????

Daar kan ook visgevang word, as ek reg verstaan word daar ernstig gevang op die plek - springbok visvang ouens kom hiernatoe!!!!!!!!!

Re: 28 January 2017 - Vosmag Parys

Posted: 15 Jan 2017 08:23
by offroadbiker
List of attendees

1. offroadbiker - Kamp komedant
2. Ossewa


Maybe

1. Alex

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys)

Posted: 15 Jan 2017 18:22
by SJC
Hierdie n dag trip?
Niks info oor kamp/akkomodasie op hulle website nie.. :think:

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys)

Posted: 15 Jan 2017 18:40
by Alex Roux
Totdusver is ek op die "miskien' lys vir hierdie een

Dit gaan 'n baie besige 4x4 jaar wees.
Nie seker hole ver ek dei geluk kan druk nie.

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys)

Posted: 16 Jan 2017 09:45
by Ossewa
Sit my naam op. DAnkie

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys)

Posted: 16 Jan 2017 10:44
by Michael
Not an easy place to find on a map, but I got the coordinates as it will make navigation a bit easier.

It's about 170km from Pretoria and about 60km SE from Potchefstroom

-26.856689, 27.308483

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys)

Posted: 16 Jan 2017 10:51
by offroadbiker
Gooi op Google earth asb.....

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!

Posted: 16 Jan 2017 12:00
by offroadbiker
Reg nou dat ek my huiswerk gedoen het gaan die nie werk as 'n dag uitstappie nie, maar we as n naweek uitstappie, ons sal dus moet kyk na ander datums in die toekoms - ek dink om dit met Feb se Karee Krans te vervang.

Daar is in totaal oor die 100 "obsticles", die roete word gegradeer van groen tot rooi en daar moet 'n voertuig met 'n wenas teenwoordig wees vir elke 5 voertuie in die groep.

op die oomblik is da baeie water en modder...........

Laat ek hoor wat dink almal van Februarie???????

Daar kan ook visgevang word, as ek reg verstaan word daar ernstig gevang op die plek - springbok visvang ouens kom hiernatoe!!!!!!!!!

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!

Posted: 16 Jan 2017 12:28
by offroadbiker
Net vir interresantheid............

Re: 28 January 2017 - Vosmag (Parys) - Cancelled!!!

Posted: 16 Jan 2017 12:32
by Alex Roux
Dirk

Dit klink goed as ons dit 'n naweek in Feb kan maak.

Siende dat dit 'n naweek gaan word: Ek kan nie van die webblad aflei nie, maar wil weet of daar afleiding is vir kinders (bv swembad)