Page 1 of 1

Coolant flange

Posted: 27 Dec 2016 07:18
by petrol
Ek is op soek na n coolant flange, dit is die een wat aan die onderste radiator pyp konnekteer en aan die blok vas bout op die 4.5 engine.

Re: Coolant flange

Posted: 27 Dec 2016 15:20
by Wilkie
Jy moet vir Garham bel..hy sal denitief een he >>>

Re: Coolant flange

Posted: 27 Dec 2016 23:22
by petrol
Dankie, sal so maak