Page 1 of 1
GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 30 Oct 2016 20:21
by Jules
My GQ se temp het vandag gebokspring van net onder rooi tot net bo die start, gedink op een stadium gaan hy overheat maar toe drop hy terug na normal, is dit n aanduiding dat iets dalk besig is om onklaar te raak
Shalom
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 30 Oct 2016 20:28
by Peter Connan
As dit myne was het ek bitter vinnig 'n tydelikke eksta fermometer ge-installeer
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 30 Oct 2016 20:33
by Jules
Wat is n " fermometer" ???
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 05:56
by Peter Connan
Sorrie. termometer.
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 06:11
by Tinus lotz
Jules jy moet mooi loer nou nou kook hy regtig .....

Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 08:44
by Wilkie
voorsorg is beter as na sorg......en goedkoper

Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 17:16
by Jules
Kan mens die termostaat uithaal en die lorrie sonder een operate ??
shalom
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 17:24
by Tinus lotz
Ek is onseker of die 4.2 petrol ook n dubble acting een het maar temps wat jack in the box speel is gewoonlik electrial issuses...hoe lyk jou fan en fiscus???
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 19:09
by Peter Connan
Jules moenie sonder termostaat ry nie.
Jy kan wel 'n paar 6mm gate deur die boonste plaatjie van die termostaat boor.
Maar afhangend van presies hoe vinnig die temperatuur bokspring dink ek die probleem is waarskynlik met die termomdter stelsel. Dis nou die sender, die bedrading of die gauge self.
maar as dit die geval is weet jy nie regtig wat aangaan nie, daarom dat ek se sit 'n backup stelsel in.
Voor jy jou enjin breek.
Re: GQ Engine temp up & down like jack in a box
Posted: 31 Oct 2016 21:38
by Wilkie
Jules gebruik n test light dan earth jy die draad van die heat gauge uit en kyk of die heat gauge tot in die rooi gan en daar bly en daar behoort ook n glow op test light the wees