Page 1 of 1
Bosvark 4x4
Posted: 20 Oct 2016 18:05
by andredurand
Wie wil saan gaan ek wil die 5de november bos vark toe gaan wie wil saam gaan
Re: Bosvark 4x4
Posted: 21 Oct 2016 06:52
by Herrie
Hi, ek sal nie saam met jou kan gaan nie want ons het daardie dag die PIENAAR FAMILIEREGISTER vergadering in Pretoria en ek het al vir hulle ons familie inligting en fotos gestuur en hulle gaan die Pienaar Familie boek weer beskikbaar maak!

Re: Bosvark 4x4
Posted: 21 Oct 2016 06:59
by offroadbiker
Plan is om more te gaan ry - sorry
Re: Bosvark 4x4
Posted: 21 Oct 2016 09:35
by Jorrie
Andre
Jammer, ek sal dit nie kan maak nie. My seun verjaar.
Groete
Jorrie
Re: Bosvark 4x4
Posted: 21 Oct 2016 09:37
by iandvl
Ek sal dit ook nie maak nie. Doen daai Hekpoort ding saam met die 4x4 AG.