Page 1 of 2

Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre-air

Posted: 26 Sep 2016 20:28
by Jules
Hi al die slim manne

Tussen my lorrie se airfilter en Cyclone pre-aircleaner is daar so n konsertina ding wat nou al erg gekraak en geperish is , Nissan dealer soek R1200 vir die part kan mens nie n aftermarket ding by spares shop koop nie ??

Shalom

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 27 Sep 2016 00:00
by Jorrie
Jules
Plak 'n pic asb.
Ek is seker jy kan iets soortgelyk baie goedkoper in die hande kry.

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 27 Sep 2016 06:04
by Peter Connan
Ek moes myne ook lankal vervang het, maar kom nie daarby uit nie.

Intussentyd, patch hom met Pratley Wandafix.

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 27 Sep 2016 21:31
by Jules
hier is die picture, tans is my lorrie by my mechanic om alles ship shape te kry vir my Kgalagadi trip , hierdie pic is in 2014 geneem, hy lyk nou baie erger
WP_20141124_17_00_47_Pro.jpg
WP_20141124_17_00_47_Pro.jpg (95.11 KiB) Viewed 2170 times
Shalom

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 27 Sep 2016 21:33
by Jules
verkeerde pic :rolling: :rolling:
WP_20141124_17_02_05_Pro.jpg
WP_20141124_17_02_05_Pro.jpg (102.84 KiB) Viewed 2169 times
shalom

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 28 Sep 2016 07:18
by Tinus lotz
Jules jy kan dit met silicone pype opmaak maar gaan jou meer of dieselde kos want jy moet vol 1meter stukke koop ek het nog oor van my bou miskien moet jy daai een patch dan bou ons een vir piet en dan kan ons een vir joune ook maak :salute:

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 28 Sep 2016 07:47
by Alex Roux
Ek het silicone pype, en in my set-up het dit nie genoeg fleks verleen om te keer dat iets op die ou end los trek nie.
Baie myle se sinkplaat pad en die pyp het los getrek van die filter af in Kaokoland.
So ek soek self eerder die konsertina pyp (iemand se my dit word 'n "gekartelde" pyp genoem).
Ek weet egter nie of mens dit kan kry in 'n generiese formaat nie.

As iemand weet, se asb.
MyPatrol.jpg
MyPatrol.jpg (172.4 KiB) Viewed 2142 times

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 28 Sep 2016 08:12
by jonathan
I have no idea if it could work, but I remembered seeing a konsertina pipe on autostyles website a while back. I think this was it:

http://www.autostyle.co.za/flexible-ram ... ametr.html

http://www.autostyle.co.za/catalogsearc ... q=flexible+

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 28 Sep 2016 08:23
by offroadbiker
Myne is ook ..... moeg :redface:

Re: Konsertina contraption between airfilter and Cyclone pre

Posted: 28 Sep 2016 11:07
by Tinus lotz
Alex Roux wrote:Ek het silicone pype, en in my set-up het dit nie genoeg fleks verleen om te keer dat iets op die ou end los trek nie.
Baie myle se sinkplaat pad en die pyp het los getrek van die filter af in Kaokoland.
So ek soek self eerder die konsertina pyp (iemand se my dit word 'n "gekartelde" pyp genoem).
Ek weet egter nie of mens dit kan kry in 'n generiese formaat nie.

As iemand weet, se asb.
MyPatrol.jpg
Alex daai staal pyp van jou is te lank en te rigid . Die klein boutjies op aircleaner kan nie die knocks al die tyd vat nie .
Sny hom kort so 50mm en vervang tot by elbow net silicone dan het jy baie ligter meer flexible oplossing miskien n bracket by elbow om vibration te help stop :mytwocents: :wink: