Page 1 of 1
Bass Lake
Posted: 11 Sep 2016 10:55
by andredurand
Wie is lus om saam Bass Lake die saterdag te gaan ry

Re: Bass Lake
Posted: 11 Sep 2016 12:18
by Tinus lotz
Daai plek maak jou kar vuil.....passop vir daai biessies op die laaste stuk deur die water het 2 weeke gewas om alles uit te kry
Re: Bass Lake
Posted: 11 Sep 2016 13:20
by Michael
Ek was nie baie impressed met Bass Lake nie, maar elke ou se opinie sal verskil
Re: Bass Lake
Posted: 11 Sep 2016 14:42
by Tinus lotz
Ek ook nie daar is nie challenges vir n patrol nie.....

Re: Bass Lake
Posted: 12 Sep 2016 08:47
by ricster
Then you didn't try hard enough ....hahaha
Re: Bass Lake
Posted: 12 Sep 2016 17:46
by andredurand
NET soos jy daar se Cedric daar is +_ 40 opstiekels om te ry

Re: Bass Lake
Posted: 12 Sep 2016 17:57
by Tinus lotz
Jis andre dis soos 350 by die hek en 150 vir die 4x4 baan en moes nie eers eenkeer my diflock aan sit nie......ek is ooorit.....
Re: Bass Lake
Posted: 12 Sep 2016 23:41
by ChristoSlang
Ek dag nog heeltyd hulle het toegemaak?
Was daar nie so ruk terug 'n ABLF dag nie?
Re: Bass Lake
Posted: 13 Sep 2016 05:15
by Michael
ChristoSlang wrote:Ek dag nog heeltyd hulle het toegemaak?
Was daar nie so ruk terug 'n ABLF dag nie?
Ja Christo hulle ou toe maak omdat die myne die grond wil he of so iets, maar dit is weer op ys gesit
Re: Bass Lake
Posted: 13 Sep 2016 06:04
by Peter Connan
Ons het omtrent 40 obstacles gery, en 'n SWB pajero wat ons daar raakgeloop het, het paar plekke bietjie gesukkel.
Ek het darem een keer my diff lock aangesit, maar dit was om 'n donut te maak.
Ek dink hy kan 'n Patrol net laat sukkel na swaar reen.