Page 1 of 2

New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 14:11
by Pietertal
1. Name: Full Name (Nickname/Registered Name)
Pieter - Pietertal

2. Birthday and Age: 
May - 29 years young
3. Town and Country of residence: 
Krugersdorp SA
4. Home Language: 
Afrikaans
5. Occupation/Business: 
Technician medical equipment

6. Family status: 
To get married next year
7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 
4x4 community

8. Current 4x4: 
Nissan safari
9. Current Mods: 
none yet busy rebuilding

10. Mods on wish :
First want to get it running

11. Vehicle on wish list: 
Nissan Patrol pickup

12. Previous 4x4's: 
nissan safari, mahindra scorpio 2.5 pick up 4x4

13. Last 3 offroad or overland destinations: 
Dewilt 4x4 track , botswana maun

14. Your favourite destination: 
botswana

15. Other hobbies: 
hunting , cycling

16. GPSr and Map Data used: 
none

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: 
medium

18. Online Photo Site: 
none

19. Photos of you and your Vehicle:
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Re: New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 14:12
by SJC
Welkom. :salute:

Re: New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 15:33
by JoshJ
Welkom Pieter :salute:

Ek het ook n safari. Lekker wa :thumbup:

Re: New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 15:48
by Herrie
Baie welkom hier!! :salute: :salute:

Het jy 'n Service Manual nodig vir jou Safari?

Re: New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 18:10
by hugejp
Baie Welkom!!!

:salute:

Re: New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 18:35
by Tinus lotz
Baie welkom :thumbup:

Re: New member Pietertal

Posted: 10 Sep 2016 19:41
by Peter Connan
Welkom.

Dis nou nie die dorp in die Vrystaat nie ne.

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 06:18
by Pietertal
Baie dankie almal. @ Josh ja nee baie lekker ek het die een so maand terug gekoop ek is besig om hom oor tebou want hulle het die chassis korter gemaak en ook die bak so ek wil weer die regte bak en chassis terug sit en alles oor bou daar op. @Herrie as jy dalk een het wat ek kan oorvat asb dit baie help want ek dink die job wat ek nou aan pak met die oor bou op die ander chassis gaan n storie wees. Ek het n ander vra ag wat ek wil vra waar oor die bou van die bakkie kan ek dit sommer hier vra?

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 09:17
by Michael
Welkom Pieter, sal graag wil sien hoe jou Safari lyk!

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 09:41
by Pietertal
Sal bietjie later vandag as ek by die huis kom n paar fotos opsit.