Page 1 of 2
Poll: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 09:51
by SJC
Hidden Content
This board requires you to be registered and logged-in to view hidden content.
Re: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 10:04
by JoshJ
Drop jou suspention na n veiliger hoogte en haal die spacers uit. Daai is n toer kar vir jou. Daai kombinasie sonder swaybars is gevaarlik.

Re: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 11:06
by Tinus lotz
Haal uit ou ek rol ook sonder sway bars voor en agter baie patrols het uitgekom sonder hulle ek verkies dit so
Dik spacers is net verkeerd

Re: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 12:10
by SJC
Het voorste sway bars heeltemal uitgehaal, agterstes is net los gemaak (een kant se bracket het gebreek).
Re: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 12:33
by Kagiso II
Re: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 12:40
by SJC
Poll added.

Re: Poll: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 16:37
by Michael
Ag nooit...... jy n poll gemaak
Ek sal ook vote

Re: Poll: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 18:18
by Peter Connan
Voor ek stem moet jy seblief vir my die volgende vrae antwoord:
1) Waarvoor gebruik jy die kar? Net toer, of wil jy roetes ook met hom ry?
2) Het jy 'n dakrak, of beoog jy om een te kry? (kan nie nou onthou nie, jammer)
Re: Poll: 30mm spacers..
Posted: 09 Sep 2016 19:38
by JoshJ
Peter Connan wrote:Voor ek stem moet jy seblief vir my die volgende vrae antwoord:
1) Waarvoor gebruik jy die kar? Net toer, of wil jy roetes ook met hom ry?
2) Het jy 'n dakrak, of beoog jy om een te kry? (kan nie nou onthou nie, jammer)
Daai is baie goeie vrae Peter. En beinvloed alle besluite wat jy neem op jou kar. Ek dink vir n all rounder het almal al gesien dat 33duim bande met n 2" suspention en vas gemaakte swaybars n patrol kan vat waar party droom om te ry. En dis n veilige setup vir alle gebruik.
Ek gebruik my kar vir als. En soos hy is kan ek trails ry. En opad huistoe nog coners kap soos shumi
Ek waggel nie huis toe nie. En niemand in my kar het motion sickness pille nodig om saam te ry nie. Ek slag nie af vir draaie nie..... So ek kani die obsessie met al die extreme goed verstaan nie. Kyk vir Christo boegman. Sy kar is std buiten vir sy tyres. En ry oraals....
Re: Poll: 30mm spacers..
Posted: 10 Sep 2016 06:38
by SJC
Hidden Content
This board requires you to be registered and logged-in to view hidden content.