Page 1 of 2

At se gat ...

Posted: 07 Sep 2016 12:24
by SJC
Wie was al hier gewees?
Moet ons nie 'n naweek reel nie?









Hierdie jaar raak al hoe korter, so indien nie hierdie jaar nie, dan miskien 2017?

Re: At se gat ...

Posted: 07 Sep 2016 14:02
by Michael
Ek was al daar Fanus, n paar van ons Patrol manne was daar in 2015 saam met die community forun se Iconic Challange v of so iets. Daar is op youtube n link

Re: At se gat ...

Posted: 07 Sep 2016 14:23
by Michael
Hiers hy


Re: At se gat ...

Posted: 07 Sep 2016 14:33
by SJC
Ek sien die patrols het darem so paar ander fabrikate ge "recover",,, :blonde:

Was enigiemnad by briekmerk op?
Lyk nogal na 'n taai hindernis.

Re: At se gat ...

Posted: 07 Sep 2016 15:15
by Tinus lotz
Daar was nog nie n briekmerk daai tyd nie hy is eers na die tyd gebou :oldtimer:

Re: At se gat ...

Posted: 08 Sep 2016 10:47
by davidvdm
Ek dink briekmerk se draai gaan die Patrols bietjie uit vang. Skerp draai is die in ding. Maar dis wat ek nou sien op die video's, regte lewe weet ek nie.

Re: At se gat ...

Posted: 08 Sep 2016 11:17
by Michael
Die Patrols draai eintlik nogals skerp, skerper as n Hilux of n Ranger

Re: At se gat ...

Posted: 08 Sep 2016 11:33
by davidvdm
Nee, dis dan reg... Ek vergelyk net my draai sirkel tussen die Sani IFS en die Patrol SFA wat nou onder hom sit. Ossewa draaie nou.

Re: At se gat ...

Posted: 08 Sep 2016 11:35
by Michael
Ja David ek ken daai, ek het n 2004 Ranger double cab gehad...... kom ons se maar net ek het behoorlik geleer hoe om te 3 punt draai.

Die Patrols kry dit reg om te kan om die klein verkeers sirkels te ry sonder om van die pad af te gaan, baie impressive vir so groot kar

Re: At se gat ...

Posted: 08 Sep 2016 13:07
by davidvdm
Wonder of my 1980 SFA uit die ou Safari bakkie so goed soos julle Patrols is.