Page 1 of 1
driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 10:03
by jonathan
Ek het per toeval oor die naweek agtergekom dat wanneer ek die deure met die sleutel sluit, sluit al die deure behalwe die bestuurder deur

. Het enigiemand dalk 'n idee waar ek kan begin krap? Is dit moontlik elektroniese fout of meganies

Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 10:11
by Tinus lotz
Klink electronic?
Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 11:55
by jonathan
Dis heel moontlik! Dink ek sal maar vir Graham 'n lui gee en hoor waste raad het hy

Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 12:16
by Picasso
Hi Jonathan
Your "doorlock" consists out of 2 parts /sub assemblies
1) the mechanical part (~ 1500-2000 R Nissan)
2) the actuator containing the electric motor etc. which is attached to the mechanical part ( ~ 1500-2000 R Nissan)
as Tinus suggested it is most likely the a actuator (electrical part) which might be faulty.
I think Graham can offer you an aftermarket solution... so talk to him

Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 12:18
by iandvl
Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 12:35
by Herrie
Hy Patrol het ook nou en dan dieselde probleem maar as die deur nie sluit nie dan sluit ek hom met die sleutel en as ek hom dan later oop maak met die remote en hom weer daarmee laat sluit het ek vir weke nie weer die probleem nie.

Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 12:39
by jonathan
Thanks guys!
Just had a look on one of the invoices Graham sent to me for a service he did a while before I bought the vehicle and I see he's already replaced the driver side actuator. I have a feeling the quickest way to fix will to give him a call again!
Re: driver door lock
Posted: 01 Sep 2016 12:43
by jonathan
Herrie wrote:Hy Patrol het ook nou en dan dieselde probleem maar as die deur nie sluit nie dan sluit ek hom met die sleutel en as ek hom dan later oop maak met die remote en hom weer daarmee laat sluit het ek vir weke nie weer die probleem nie.

Dankie Kobus, myne se problem is juis as ek hom met die sleutel sluit. Met die remote werk als 100%