Page 1 of 1

Rooftop tent

Posted: 14 Aug 2016 11:15
by andredurand
Ek is op soek na n rooftop tent as iemand weet van een laat my weet

Re: Rooftop tent

Posted: 14 Aug 2016 11:50
by SJC

Re: Rooftop tent

Posted: 14 Aug 2016 16:37
by Herrie
My tent in baie beter as die rooftop tent en baie goedkoop - jy kan dit sien in die WegRy en 'n dubbel bed kan ook daar in wees. :blonde:

Re: Rooftop tent

Posted: 14 Aug 2016 18:39
by Kagiso II
Andre -- oompie is agent vir BUNDUTECH daktent [hy slaan elektries op en af en is die beste ooit. Beter as sliced bread Gan kyk op jou tjoep:

Re: Rooftop tent

Posted: 15 Aug 2016 11:08
by IanT
I have a Tentco 1.2 x 2.4 lying here at my factory, has new canvas and custom mattress, R3250.00 and its yours :thumbup:

Re: Rooftop tent

Posted: 15 Aug 2016 11:36
by Alex Roux
Kagiso II wrote:Andre -- oompie is agent vir BUNDUTECH daktent [hy slaan elektries op en af en is die beste ooit. Beter as sliced bread Gan kyk op jou tjoep:
My enigste probleem met Bundutech is die spasie wat dit opneem op die dak.
Dit is basis die hele dak vir slegs twee siele wat kan slaap.
As jy 'n gesin van 5 is, dan het mens 'n oopvou patent nodig om almal bo in te laat pas.

Re: Rooftop tent

Posted: 15 Aug 2016 13:26
by Wilkie
Ian is daai tent van jou nog steeds in die mark

Re: Rooftop tent

Posted: 15 Aug 2016 13:56
by Tinus lotz
Sefaansie het hom klaar gekoop..... :lol:

Re: Rooftop tent

Posted: 15 Aug 2016 18:18
by andredurand
OUCH :cry: Ek plaas die thread en kry niks