Page 1 of 1
5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Posted: 23 Jul 2016 10:50
by ferdidiver
Middag Manne
Ek wil net graag hoor wie sou belangstel in 5 x 17 duim rimme , oorspronklik , nog steeds op 4.8 2005 GRX . Wil vir die trollie n paar Black Rhinos opsit maar wil eers hoor wat ek vir my mags kan kry .
Sal later fotos opsit , het paar krap merke op maar is beryd om dit te laat regmaak voor ek verkoop !
Groete
Re: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Posted: 23 Jul 2016 14:36
by Tinus lotz
Hey Ferdi die going rate is so 2k n mag as hulle mooi is .
Maak net seker daai rhino mags kan die patrol se gewig vat en hulle het 110mm gate vir die freewheeling hubs om te fit. Ook is daar n effe van n ronding reg teen die hub wat jy voor moet kyk anders kom jou wiele heeltyd los.
Ek en n paar ander manne het 16 op ons 4.8 2005 en op models gesit baie beter op die sand en grond weens meer rubber tussen pad en rim anyway hoop dit help

Re: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Posted: 23 Jul 2016 20:26
by ferdidiver
Baie dankie Tinus
Ek wardeer jou inligting . Ai , so ek moes maar eintlik die tyres eers gelos het en paar 16 duime gesoek het en dan nuwe tyres gedoen het . Elkgeval , miskien moet ek maar net die mags mooi laat oor doen en sommer bietjie swart plasti dip spray
Dink dit sal ook mooi vertoon .

Re: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Posted: 23 Jul 2016 20:54
by Tinus lotz
Jip kyk na joshj se patrol syne lyk legit met sy swart wiele
Re: 5 x 17" Rims v 4.8 GRx 2005 Patrol
Posted: 24 Jul 2016 10:12
by Clem
Hello Ferdi, I may be interested if/when you are ready.