Page 1 of 1

Check the oil in my gearbox

Posted: 14 Jul 2016 22:07
by Tinus lotz
Look at this

Re: Check the oil in my gearbox

Posted: 14 Jul 2016 22:09
by Tinus lotz
Second flush

Re: Check the oil in my gearbox

Posted: 15 Jul 2016 06:09
by SJC
Hoe oud is daai olie? Hoe lank terug was dit geruil?

Re: Check the oil in my gearbox

Posted: 15 Jul 2016 08:11
by Tinus lotz
Ek was onder die indruk dis op 100000 geruil maar duidelik was dit nie so 220000 km nissan matic j moet soos water lyk .....die aussies wat weet praat van elke 60000 nissan sĂȘ lifetime olie......hoe lank is n patrol se lifetime :rolleyes:

Re: Check the oil in my gearbox

Posted: 15 Jul 2016 14:46
by Wilkie
En Tinus hoe loop daai Lorrie nou nadat die necatene uit sy longe is QQQ

Re: Check the oil in my gearbox

Posted: 15 Jul 2016 17:32
by Tinus lotz
So mooi jy kannie glo nie net reg vir n paar crop circles in die rivier :salute: