Page 1 of 1

Serendipity 4x4

Posted: 26 Jun 2016 09:46
by andredurand
Wie wil saam gaan ons gaan Serendipity 4x4 roete saterdag die 2de ry

Re: Serendipity 4x4

Posted: 26 Jun 2016 11:10
by Tinus lotz
Klink lekke.....maar moet maar wag tot river trip voor ek weer speel..... :thumbup:

Re: Serendipity 4x4

Posted: 26 Jun 2016 17:37
by Jorrie
Waar is dit André?

Re: Serendipity 4x4

Posted: 26 Jun 2016 18:07
by Herrie
Ek werk die naweek by Pilansberg!

Re: Serendipity 4x4

Posted: 27 Jun 2016 04:13
by andredurand
Jorrie dit is naby Naboomspriuit

Re: Serendipity 4x4

Posted: 27 Jun 2016 05:54
by Jorrie
Dankie André.

Re: Serendipity 4x4

Posted: 27 Jun 2016 08:54
by offroadbiker
Sorry - ook uit tot River trip.

Re: Serendipity 4x4

Posted: 03 Jul 2016 15:39
by andredurand
Hier is n paar fotos
20160703_11.JPG
20160703_11.JPG (577.15 KiB) Viewed 1504 times
20160703_20.JPG
20160703_20.JPG (509.9 KiB) Viewed 1504 times
20160703_11.JPG
20160703_11.JPG (577.15 KiB) Viewed 1504 times

Re: Serendipity 4x4

Posted: 03 Jul 2016 17:37
by Herrie
Dankie vir die fotos en dit lyk of julle dit baie geniet het! :thumbup: