Page 1 of 1

Exhaust System

Posted: 21 Jun 2016 17:28
by ferdidiver
Jis manne

Ek het n 2005 4.8 Grx , 160k km . Wil graag die exhuast oor doen . Wat sal julle voorstel? Noisy Boyz belville sê 67mm regdeur met 2 freeflow bokse in middel.Moet glo back pressure hê S/ Steel R2900
Powerflow wil eers inspeksie doen , maar om en by R3900 S/Steel .
Maak dit n groot verskil of dit mandrell bends is of nie
Dink julle mens moet die airfilter ook verander met snorkel
Enige ander raad sal wardeer word .
Baie baie dankies :helpsign:

Re: Exhaust System

Posted: 22 Jun 2016 06:26
by Tinus lotz
Los die manifold en die eerste stuk waar die twee pype saam loop tot langs die ratkas . Daai pype is naby goed soos dif lock en breather pype so die asbes cover werk mooi waar hy by mekaar kom sit n 67 min tot agter met 2 free flow boxe daai sal werk mandral bends is beter maar dit hang af van die masjien wat hulle gebruik as die pype nie toe buig nie is gewone buie goed genoeg .....snorkel is goed maar bly by std air cleaner daai ander werk nie :mytwocents:

Re: Exhaust System

Posted: 22 Jun 2016 08:47
by ferdidiver
Baie dankie Tinus

Ek gat hom so maak . Sal laat weet hoe dot gegaan het :blonde:

Re: Exhaust System

Posted: 22 Jun 2016 09:29
by jonathan
Wow, ek is beindruk met Noise Boyz se prys :surprised: . Dit is nie veel meer as wat ek 4 jaar gelede betaal het vir my 4.5 se exhaust by hulle nie :thumbup:

Re: Exhaust System

Posted: 23 Jun 2016 21:33
by ferdidiver
Het vandag my nuwe stainless steel freeflow opgesit . Biae goeie diens van Noisy Boyz belville in voortrekker weg . :clap:
Die 4.8 het nou n lekke brul op hom . Nie so baie soos n wannabe fast en furious mannetjie met n opgeboude golf nie maar dit laat mense se koppe draai . :woo: :woo:
Kar voel baie meer sensitief op die petrol , moet nog sien wat my.petrol verbruik is . :pray: