Page 1 of 3

Voor Brieke Safari 1984

Posted: 02 Jun 2016 07:41
by jamopkop
Weet enige iemand van Brake callipers { 4 of 6 Pod} wat sal pas op n Safari 4 x 4 voor briek rotors
Koos
jamopkop@gmail.com WWW

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 02 Jun 2016 11:36
by Herrie
Welkom Koos, ek het die Safari se Service Manual op 'n CD as jy dit nodig het en ek bly hier in Kempton Park en werk by die lughawe - ek kry ook baie parte vir die Safari by Litts 2000 in Kempton Park.

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 02 Jun 2016 12:29
by Tinus lotz
Koop by dawid volskenk hy het baie

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 02 Jun 2016 17:20
by Peter Connan
Julle ouens moet raaklees, die ou soek ERNSTIGE brieke, nie standard goed nie...

Ek weet nie spesefiek van so iets nie, maar as jy besonder ernstig is, kan ek vir jou 'n stel calipers ontwerp? Ek het dit al vantevore gedoen.

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 07 Jun 2016 17:53
by jamopkop
Ek moer ander Callipers kry .ek is besig om Disc brieke agter op te sit. My Safari stop nie te veel Perde voor in, sal help my cell 0780416598
Koos

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 14 Jun 2016 08:09
by jamopkop
Herrie wrote:Welkom Koos, ek het die Safari se Service Manual op 'n CD as jy dit nodig het en ek bly hier in Kempton Park en werk by die lughawe - ek kry ook baie parte vir die Safari by Litts 2000 in Kempton Park.
Sal nice wees om CD te kry, wat doen jy by SAL.Ek het ook daar gewerk

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 14 Jun 2016 08:11
by jamopkop
Peter Connan wrote:Julle ouens moet raaklees, die ou soek ERNSTIGE brieke, nie standard goed nie...

Ek weet nie spesefiek van so iets nie, maar as jy besonder ernstig is, kan ek vir jou 'n stel calipers ontwerp? Ek het dit al vantevore gedoen.
Weet jy van Calipers wat op die @98mm x 20mm dik rotors kan werk, montering plaat kan ons maak

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 14 Jun 2016 12:01
by Herrie
Hi Koos, ek werk al by SAA Tegnies van February 1981 af!

Re: Voor Brieke Safari 1984

Posted: 15 Jun 2016 20:03
by jamopkop
Herrie wrote:Hi Koos, ek werk al by SAA Tegnies van February 1981 af!
Ek was daar van 1976 ,Het in Short Range gewerk van 1980 tot 1985,Toe Departures toe tot 1989 ,toe Durban toe tot !997 en toe Hong Kong toe vir 18 jaar

CD

Posted: 07 Jul 2016 07:21
by jamopkop
Ek stel baie beland in die CD veral n Stasie wa se wiring diagram
Koos
WWW