Page 1 of 3

Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 07:34
by offroadbiker
Did anybody go and have a look at this Patrol?

Any opinion would be appreciated!!

http://www.junkmail.co.za/motoring/4x4- ... e/60133946

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 07:36
by Michael
koop jy nou n 3.0 Dirk?
Wees maar versigtig met Junkmail.......baie scams

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 07:47
by offroadbiker
Vir Rudgar.

Hy was op Community ook, so glo darem nie so, sal ook eers gaan kyk.

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 07:54
by JoshJ
Dirk, hy lyk nog mooi skoon. Dis n baie basiese model. Het persoonlik nog nie so een in lewende lywe gesien nie. Hy het nie wheel arch flairs nie en sy bumpers is nie colour coded nie. Ek het n GL en myne het met bo genoemde gekom. Dis egter nie n groot isseu nie. Die vraag is watse motor het hy in. Die nuwe common rail of die ou direct injection? Om seker te wees sal iemand moet gaan kyk.

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 07:55
by JoshJ
offroadbiker wrote:Vir Rudgar.

Hy was op Community ook, so glo darem nie so, sal ook eers gaan kyk.

Ag hy is nou n regte riem onder die hart :lol: QQQ

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 08:01
by offroadbiker
JoshJ wrote:Die vraag is watse motor het hy in. Die nuwe common rail of die ou direct injection? Om seker te wees sal iemand moet gaan kyk.
Ok wat is die "groot" verskil tussen die twee?

Dis 'n Desember 2008 so ek hoev seker nie te worry oor die "hand grenade" issue nie??

Hy het Aircon en elektriese vensters so dit is tjap, kan basies Lux gelyk swop vir die Patrol wat prys betref...

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 08:03
by offroadbiker
Michael wrote:koop jy nou n 3.0 Dirk?
Op die oomblik betaal ek nog die laaitie se kar, nog so 18maande, sal dan miskien dink aan 'n 3.0L, hou nie van kar skuld, al my ander voertuie, motorfietse en trailer is myne en nie die bank sin nie....

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 08:05
by Tinus lotz
Gaan kyk eers ....neem n foto van die motor as dit n crd is koop hom gister as dit nie is nie walk away ... :oldtimer:

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 08:18
by Michael
JoshJ wrote:Die vraag is watse motor het hy in. Die nuwe common rail of die ou direct injection?
As hy kan kies moet hy die CRD (Common Rail Diesel) van en nie die ouer DI engine nie.
Al twee is Direct injection engines (weet nie hoekom hulle die ou een doop as n DI nie :think: ), maar die ou een (DI) het nog die ou pop type injectors wat makliker fail en dan die "Granade" effek kan he.

Re: Opinion on this 3.0D Patrol please!!

Posted: 27 May 2016 08:39
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Did anybody go and have a look at this Patrol?

Any opinion would be appreciated!!

http://www.junkmail.co.za/motoring/4x4- ... e/60133946
Dit is 'n 2008 model
Ek is redelik seker dit is dan CRD.