Page 1 of 1

Gesoek 17" allooi naaf (rim)

Posted: 20 May 2016 15:09
by Lettie
Goeie middag Patrollies,
kan enige iemand my asseblief help met n oorspronklike allooi 17" naaf (rim) met of sonder band vir n Y61 2006 4.8 GRX
Laat weet asseblief.
Groetnis
Lettie

Re: Gesoek 17" allooi naaf (rim)

Posted: 20 May 2016 22:34
by petrol
Lettie, ek dink die beste persoon gaan David wees in warmbad, ek het ongelukkig nie sy no nie maar Tinus het wel, hy is net weg vir die naweek. Ek glo Tinus sal sy no vir jou gee wanneer hy weer op die forum is.

Groete

Re: Gesoek 17" allooi naaf (rim)

Posted: 20 May 2016 22:46
by SJC
08three49nine158eight

Re: Gesoek 17" allooi naaf (rim)

Posted: 21 May 2016 18:15
by SJC

Re: Gesoek 17" allooi naaf (rim)

Posted: 22 May 2016 10:09
by Lettie
Baie dankie SJC vir jou hulp. Dit word waardeer. Die telefoon nommer vir David is ongekukkig onvolledig. Ek pro beer nou met NMad regkom.
Beste Lettie

Re: Gesoek 17" allooi naaf (rim)

Posted: 28 Jun 2016 11:03
by Steve R
Hi There
I have a complete set of these rims (no tyres)
How many are you looking for?
Groete
Steve