Page 1 of 1

Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 12:06
by Tinus lotz
Dis nie sleg nie

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 12:32
by Boskoets
hell dis n mooie

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 13:10
by offroadbiker
Tinus gaan kyk mooi na hom asb - ek kort so dopie op die agterste mag.......... :oldtimer: :wink: :wink: :wink:

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 13:19
by Wilkie
daai is n mooi Paint job......hoekom sit die voor as so ver terug in die arch........mmmmm rebuild ???

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 13:33
by bogeyman
Mooi.
Hy is gelig en die radial arms staan nou al windskeef.
Kyk na die agterwiel ook.

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 13:34
by Boskoets
Julle is reg dit lyk bietjie skeef, dalk die foto angle maar ek glo nie.

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 13:57
by Tinus lotz
Jip mooi gelig dis hoekom die aste skuif :salute:

Re: Check die GQ

Posted: 17 Mar 2016 14:33
by Boskoets
:thumbup: