Page 1 of 1
Patrol bumper
Posted: 04 Mar 2016 06:54
by drean
Goeie more,is daar dalk iemand wat n agterste bumper het wat te koop is?(standaard)Dis vir n 1999 4.5GRX
Re: Patrol bumper
Posted: 19 May 2016 06:13
by SJC
soek jy nog een?
Re: Patrol bumper
Posted: 19 May 2016 07:15
by Herrie
Ek het nog die regterkant deel van die standard agter bumper.
Re: Patrol bumper
Posted: 19 May 2016 07:45
by Wilkie
ook as iemand die kompleet voor bumper met S/Steel Patrol nudge bar soek.....kan julle help

Re: Patrol bumper
Posted: 19 May 2016 08:08
by hugejp
Wilkie wrote:ook as iemand die kompleet voor bumper met S/Steel Patrol nudge bar soek.....kan julle help

PM Sent...
Re: Patrol bumper
Posted: 19 May 2016 09:54
by Oellie
Het ook voor bumper en nuge as iemand een soek vir 4.5 en 4.8
Re: Patrol bumper
Posted: 23 May 2016 17:13
by drean
Ja,ek soek nog n agterste bumper Die goed is skaars