Page 1 of 1
TJM Bullbar
Posted: 22 Feb 2016 21:44
by jonathan
Hi guys
I've removed my TJM bullbar and it's up for sale. No idea of what it's worth but I'm guessing around R5000. Pricing advice is welcome

. It's in very good condition and can't believe how easy it was to remove! A bit heavy but nothing the wife and I couldn't handle.
I'll put take some more pics when the sun's out and stick it on gumtree
Let me know if anyone's interested.

- image.jpeg (38.21 KiB) Viewed 2034 times
Re: TJM Bullbar
Posted: 22 Feb 2016 22:15
by Tinus lotz
Dude my pel soek een kan ek dibs kry tot more aand?
Re: TJM Bullbar
Posted: 23 Feb 2016 07:37
by Wilkie
Tinus as jy nie reg kom nie ,ek het ook n pel wat een soek

Re: TJM Bullbar
Posted: 23 Feb 2016 08:38
by SJC
Ek soek hom ook...dis nou as dit op my bakkie sal pas.
Re: TJM Bullbar
Posted: 23 Feb 2016 09:00
by jonathan
Dis reg so Errol, Fanus. Ons kyk of Tinus 'n plan kan maak dan vat ons dit van daar af
Het vergeetvom te noem, het die hoogte van die rim tot by die fender gemeet, en het 'n volle 10mm gescore na hy af is

Re: TJM Bullbar
Posted: 24 Feb 2016 08:32
by Michael
SJC wrote:Ek soek hom ook...dis nou as dit op my bakkie sal pas.
Fanus, ek glo nie daai bumper gaan werk op jou bakkie nie
Re: TJM Bullbar
Posted: 29 Feb 2016 07:55
by SJC
Michael wrote:SJC wrote:Ek soek hom ook...dis nou as dit op my bakkie sal pas.
Fanus, ek glo nie daai bumper gaan werk op jou bakkie nie
Dink jy die mounting points is verskillend?
Re: TJM Bullbar
Posted: 29 Feb 2016 09:26
by jonathan
Fanus hierdie is waar hy vasmount. Ek is nie seker hoe jou bakkie s'n lyk nie. Op myne is daar 'n bracket op daardie twee chassis rails wat afgehaal is en dan mount hy direk op die twee rails. Ek vermoed hy gaan te wyd wees vir jou bakkie, agv fender flares, facelift etc.

- IMG-20160222-WA0006 (2).jpg (523.4 KiB) Viewed 1904 times
Re: TJM Bullbar
Posted: 29 Feb 2016 09:29
by Tinus lotz
Hier is n 2005+ bumper op n 2003 4.8 let op dat die grill ect dieselfde is as jou bakkie . Kyk die gap bo vir die nuwe model se grill maar verder soos n handskoen . Die is Raka se kar dit pas mater
Re: TJM Bullbar
Posted: 01 Mar 2016 07:33
by Michael
Persoonlik hou ek nie van daai gaps nie, ek hou daarvan as die goed mooi op line.
Ek sal eerder wag vir n ou shape bumper om op te kom
