Page 1 of 2

4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 08:31
by Tinus lotz
IMG-20160220-WA0017.jpg
IMG-20160220-WA0017.jpg (208.1 KiB) Viewed 3309 times
Jasper het mos n 4.8 gekoop nou het hy besluit om die juweel van n 4.5 te verkoop
Kar het 138000 km op
7 seats almal met swart leer oorgetrek
Nou net by frans gediens en nuwe koppelaar gekry

R140000
5 80% km2 33duim
1999 model

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 08:38
by Tinus lotz
Stel bf 33 km2 so 80 lewe oor

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 09:58
by JoshJ
Hys nog baie mooi ou. Het Fanus al een?
Fanus, het jy al nog n Patrol?

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 10:14
by Tinus lotz
Ja gister gekoop hierdie een ga vir 140k maar ek dink hy is meer as dit werd

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 11:30
by BernardM
Ooooe! my gunsteling kleur! :thumbup: :thumbup:

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 13:45
by Tinus lotz
Daai patrol is mooi
....1999 met 135000 km op koop hom jy sal nie spyt wees nie as jy my arm draai gaan haal ek hom vir jou...lol...

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 15:24
by hugejp
Mooi Lorrie daai!

Lae kilos en nog baie skoon.

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 18:20
by Herrie
Hy lyk baie oulik! :thumbup:

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 20 Feb 2016 21:40
by Wilkie
Sjoe dis n mooi lorrie daai :surprised: :surprised:

Re: 4.5 GL in Stellies

Posted: 30 Jun 2016 12:34
by RTP
Hi Tinus

Is your Patrol still for sale ? where would I be able to view it .