Page 1 of 1
GQ hoof ligte
Posted: 15 Feb 2016 12:46
by offroadbiker
Kyk bietjie na die link vir ligte vir die GQ van R500 tot R11,000
http://www.ebay.com/sch/i.html?_from=R4 ... t&_sacat=0
My LED ligte is 'n "sealed unit" en die een lig werk nie meer nie wat beteken ek moet nou die ligte vervang, is dit regtig die moeite werd om soveel te betaal vir 'n stel ligte?
Ek is lus en kry die stel -
http://www.ebay.com/itm/White-7-Round-L ... xM&vxp=mtr
http://www.ebay.com/itm/NISSAN-GQ-PATRO ... xA&vxp=mtr
http://www.ebay.com/itm/NISSAN-PATROL-G ... 2g&vxp=mtr
Re: GQ hoof ligte
Posted: 30 Mar 2016 13:55
by offroadbiker
Nuwe stel hoofligte vir die GQ, "Smoke" Golf 1 ligte met H4 gloeilampe.
Koste R1,240.00
Om te fit nog 'n R1,000 maar ek moet byvoeg aangesien die vorige stel 'n sealed unit was moes die gedeelte wat die globe in het met sy bedrading nuut gedoen word.
Dis nou nie LED nie maar teen 'n koste van R6,000 plus vir nuwe stel werk die ligte heel goed dankie.
Re: GQ hoof ligte
Posted: 30 Mar 2016 15:45
by Tinus lotz
Stem saam Dirk ....nou kan enige iemand hulle fix en spares lĂȘ die wereld vol....
Re: GQ hoof ligte
Posted: 31 Mar 2016 07:32
by DawidT
Ek dink ook dit lyk baie goed! Ek dink ek moet ook so iets probeer.
Jammer vir die highjack Dirk

My GQ se hoof ligte wil nie werk nie, Alles gaan aan en af soos dit moet (Al die ander ligte), behalwe die hoof ligte voor??? Enige raad?
Re: GQ hoof ligte
Posted: 31 Mar 2016 07:34
by Tinus lotz
Kan globes wees of waar hulle indruk . Het jy krag op die drade.???
Re: GQ hoof ligte
Posted: 31 Mar 2016 08:08
by offroadbiker
DawidT wrote:Ek dink ook dit lyk baie goed! Ek dink ek moet ook so iets probeer.
Jammer vir die highjack Dirk

My GQ se hoof ligte wil nie werk nie, Alles gaan aan en af soos dit moet (Al die ander ligte), behalwe die hoof ligte voor???
Enige raad?

Re: GQ hoof ligte
Posted: 31 Mar 2016 08:16
by Boskoets
Myne het ook nie altyd aan gekom nie of dit het n delay gehad. Toe haal ek die switch op die steering column af en spuit hom goed met contact cleaner en toe bietjie q20 what die lever was "sticky".
Sit hom terug en daar werk alles weer 100%, park lights, hoof ligte en brights.