Page 1 of 1

So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 17:38
by PaulvdMerwe
Toe ek vanmiddag die rooi 4.2 intrek, toe dag ek, die moet ek afneem....

So daarsy my: my 3.0 GRX op linkerkant, 4.2 in die middel en 'n 110 defender op linkerkant. :wink:
Image

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 17:47
by SJC
Wat is daar in die agtergrond links? Is dit 'n Hardbody of 'n Isuzu?

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 17:53
by PaulvdMerwe
Dis 'n Hardbody.
Ek moes eindelik my 3.0 hardbody wat buite staan ook ingetrek het.. :clap:

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 17:57
by SJC
Ja dit sou goed gewees het. :biggrin:
Lekker workshop wat jy daar het. :thumbup:

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 18:23
by Tinus lotz
Dude daai landie ga al die ander karre siek maak as jy aan daai goed werk moet jy hulle in isolation hou

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 18:29
by PaulvdMerwe
Dankie Fanus,

Ja en agter die rooi 4.2 staan die beste "offroad" voertuig...... 2.0 Hardbody van die SAP :rolling: :rolling:
PS. dis ook hoekom hy in my workshop is... Die Karoo is offroad country. :thumbup:

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 18:30
by PaulvdMerwe
Tinus,
Hoekom dink jy haal ek sy wiele af???? anders gly hy in sy eie olie rond :biggrin:

Re: So hou ek van my workshop

Posted: 11 Feb 2016 18:58
by Tinus lotz
Jip baie funny... :rolling: