Page 1 of 1

Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 13:26
by vane
Hi All

I have this bumper on my Patrol and looking to swop. I'm ideally looking for a bumper that is winch ready and has the grille protect/bent tubing on top. (If the wife can see where the bumper is, she will stop nudging other vehicles and the garage wall I hope)
20160204_122943_resized.jpg
20160204_122943_resized.jpg (1.25 MiB) Viewed 3061 times
20160204_122943_resized.jpg
20160204_122943_resized.jpg (1.25 MiB) Viewed 3061 times

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 13:57
by Tinus lotz
That looks like g mans work he is in noord hoek sure he can mod that one for you?

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 15:00
by Herrie
Kan jy nie net jou bumper modify vir die winch nie?

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 15:10
by vane
Ek is seker dat die bumper sonder te veel moeite, deur iemand wat weet wat hy doen, gemodify kan word.
Ek het nie die tyd, of die "skill" om dit te doen nie. So dis makliker om net te ruil met een wat reg is

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 15:58
by JoshJ
Sorry man. Kani die keer help nie. Ek like my Ironman.
Maar daai sliders lyk en is bakgat. Hoe werk daai OE tree planke vir jou? Kon jy dit al opsit?

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 16:05
by vane
JoshJ wrote:Sorry man. Kani die keer help nie. Ek like my Ironman.
Maar daai sliders lyk en is bakgat. Hoe werk daai OE tree planke vir jou? Kon jy dit al opsit?
Ek like die OE's. Lekker lig en dadelik opgesit. Dood gelukkig!
En die kinders smile want hulle dink dis splinter nuut...

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 16:19
by JoshJ
Lol. Dis great. Moet se. Hierie is duk swaar. En was n JOB om op te sit.
Ek sit weer met n vrou wat kla oor die smal trap plek as sy hoe hakke dra. Toe stel ek n trampolien voor. Dit was laaste wat ek daarvan gehoor het :lol:

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 16:32
by vane
JoshJ wrote:Lol. Dis great. Moet se. Hierie is duk swaar. En was n JOB om op te sit.
Ek sit weer met n vrou wat kla oor die smal trap plek as sy hoe hakke dra. Toe stel ek n trampolien voor. Dit was laaste wat ek daarvan gehoor het :lol:
Nou dat jy dit noem, die stofpad's se trap plek is aan die smal kant.
Maar ek kan nie sien hoekom 'n tampoline nie sal werk nie...

Re: Front Bumper Swop

Posted: 04 Feb 2016 22:44
by hugejp
:rolling: