Page 1 of 1
Patrol Rollbar for sale.
Posted: 24 Jan 2016 17:02
by SJC
Autobar rollbar for GU Patrol pickup for sale - R2000.
Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 16 Jun 2016 13:15
by SJC
Still available - price reduced to R2000.
Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 24 Nov 2016 15:27
by SJC
STILL AVAILABLE...

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 24 Nov 2016 19:47
by Michael
Goeie prys daai Fanus, die regte koper sal kom

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 25 Nov 2016 17:58
by Tinus lotz
Ok....draai my rubber arm.......

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 25 Nov 2016 22:30
by SJC
Tinus lotz wrote:Ok....draai my rubber arm.......

Jou bakkie sal mooi lyk met n rollbar...

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 25 Nov 2016 22:42
by hugejp
Stem saam!

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 26 Nov 2016 09:05
by Tinus lotz
Ja ja maar gaan canopy bo oor hom pas?

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 26 Nov 2016 10:22
by SJC
Hy sal bo oor pas, maar die rollbar is redelik na aan die bak aan weerskante, dan gaan die canopy vas geknyp word tussen bak en rollbar...
(onthou toe ons die canopy van my bakkie verwyder het, het hy bietjie vas gesit.... tensy mens die canopy sny waar hy gaan vang

.)
Of kry vir my 'n koper, jy ken mos baie mense..

Re: Patrol Rollbar for sale.
Posted: 28 Nov 2016 11:38
by SJC
Provisionally sold...