Page 1 of 1
Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 21 Jan 2016 16:17
by Wilkie
Hi Guys
I have these 5 rims & tyres forsale .I used them once (1300km) on last years River trip on my 4.5 GRX...
Hankook Mud terrains 33x12.5x15

- IMG_0314.JPG (120.4 KiB) Viewed 1302 times

- IMG_0313.JPG (116.71 KiB) Viewed 1302 times

- IMG_0312.JPG (109.56 KiB) Viewed 1302 times

- IMG_0311.JPG (123.61 KiB) Viewed 1302 times
I,m looking at R12 500 for all 5 rims and tyres
Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 22 Jan 2016 07:14
by offroadbiker
Now where can I lay my hands on some moola

Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 22 Jan 2016 07:31
by Michael
Sjoe, ek sal darem ma like om n stel 15" tyres te he op my Patrol......
Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 22 Jan 2016 10:34
by Herrie
Dit lyk nogal oulik!!

Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 24 Jan 2016 08:10
by Wilkie
Michael wrote:Sjoe, ek sal darem ma like om n stel 15" tyres te he op my Patrol......
Ek wil hulle graag hou maar ek sukkel om die regte off-set rims te kry...so nou kyk ek nan ander opsie ,maar 16"bande M/T te kry voor Swaziland..
het so gevoel ons gaan slip en slide dan

Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 26 Jan 2016 13:01
by offroadbiker
Wilkie wrote:Michael wrote:Sjoe, ek sal darem ma like om n stel 15" tyres te he op my Patrol......
Ek wil hulle graag hou maar ek sukkel om die
regte off-set rimste kry...so nou kyk ek nan ander opsie ,maar 16"bande M/T te kry voor Swaziland..
het so gevoel ons gaan slip en slide dan

So die rims pas nie op 'n Patrol nie....

Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 26 Jan 2016 17:11
by Peter Connan
Dirk ek dink dis die wiele wat hy op die river trip opgehad het:

- Rocks11ODP.jpg (386.56 KiB) Viewed 1194 times
So hulle pas, hulle offset is net baie wyd:

- TakkiesODP.jpg (430.76 KiB) Viewed 1194 times
Maar party ouens van Brakpan laaik dit mos kwaai!

Re: Hankook 33x12.5.15 M/T
Posted: 26 Jan 2016 17:45
by offroadbiker
Hy se jy moet 30mm spacer opsit. Ek wil nie dit doen nie so het net die bande gevat. Tx