Page 1 of 1

1999 GRX front and rear bumpers

Posted: 13 Jan 2016 12:31
by drean
Middag almal,ek is opsoek na voor en agter bumpers vir n 1999 Patrol 4.5 GRX

Re: 1999 GRX front and rear bumpers

Posted: 13 Jan 2016 17:57
by Tinus lotz
Yster of standaard?

Re: 1999 GRX front and rear bumpers

Posted: 14 Jan 2016 15:42
by drean
Standaard ,dis die goedkoopste,wil die kar verkoop