Page 1 of 4
GeorgeB se Patrol.
Posted: 09 Dec 2015 21:54
by georgeb
Naandsê almal
Vader het vandag ons droom laat waar word - ons is nou ook die beskeie eienaars van 'n GROOT Nissan...ons 2004 4.8 GRX....
Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 09 Dec 2015 22:01
by Alex Roux
Baie geluk George!!!!!
Ons almal het daai een ge-aai toe hy op die mark gekom het.
Goeie koopie ook, dink ek
Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 09 Dec 2015 22:02
by Jorrie
Baie geluk George. Jy gaan nie spyt wees nie!!! Ten minste is dit 'n petrol trok!!
Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 09 Dec 2015 22:07
by Jules
Banja geluk , mag jul vreugde put uit jul Lorrie
Shalom
Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 10 Dec 2015 04:53
by andredurand
Baie geluk

Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 10 Dec 2015 05:20
by Michael
Baie geluk George!
Wat het jy betaal en wat is sy specs?
Plak nog fotos sodra jy geneem het

Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 10 Dec 2015 05:52
by Tinus lotz
Geluk man hoop jy geniet hom vir baie jare

Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 10 Dec 2015 06:24
by Peter Connan
Baie geluk George, hoop jy geniet hom vir lank!
Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 10 Dec 2015 06:32
by georgeb
Michael wrote:Baie geluk George!
Wat het jy betaal en wat is sy specs?
Plak nog fotos sodra jy geneem het

Môre almal - baie dankie vir julle wense!
@Michael - 2004, 4.8 GRX, 142k km, OME suspensie, 190k betaal
Groete
Re: GeorgeB se Patrol.
Posted: 10 Dec 2015 06:34
by georgeb
georgeb wrote:Michael wrote:Baie geluk George!
Wat het jy betaal en wat is sy specs?
Plak nog fotos sodra jy geneem het

Môre almal - baie dankie vir julle wense!
@Michael - 2004, 4.8 GRX, 142k km, OME suspensie, 190k betaal, o ja, 63mm free flow en so fancy space age radio/DVD en shuttle onder die seat - daar is twee DVD players in die kopussings - gaan maar sukkel om iets daar te kyk...
Groete