Page 1 of 1

2000 Nissan Patrol 4.5 GRX

Posted: 30 Nov 2015 18:36
by smi01466
Ek wil nie maar ek moet..........

2000 Nissan Patrol 4.5 GRX
289000km
Wit
Roof Rack, snorkel, warn winch
33' BFG MT's met omtrent 60% ryvlak

Die voertuig was so 10 maande gelede deur Graham Cummings nagegaan en gediens. Ek het toe so R40 000 op hom gespandeur. Sedert dien het ek nie meer as 1500 km met hom gery nie.

Ek gee ook die volgende saam

1x 33" MT spaar band 100% ryvlak
2x 33" AT's spaar bande 100% ryvlak
1x spaar oorspronklike radiator
1 x tie rod

Met bg in gedagte sal ek graag R120000 wil hĂȘ

Die voertuig het 2 issues wat ek nie opgelos kry nie.

1 Die battery loop af as hy nie gereeld gery word nie en
2. Die cluster hang soms op as die kajuit binne te warm is.

Soos julle reeds weet, buiten die km/l is die voertuig is 'n absolute plesier om me te ry. Ek moet my bates konsolideer en daarom is hy in die mark.

Kontak my gerus by 0836318775 of cocinstallations@gmail.com

Groete

Re: 2005 Pathfinder 2.5 DCi

Posted: 01 Dec 2015 08:22
by Michael
Gerhard,

Plaas dalk n add in die "For Sale" gedeelte van die forum saam met fotos, ek is seker dar is iemand wat jou Patrol wil he