Page 1 of 8
My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 16:25
by Tinus lotz
Wat dink julle manne ?
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 16:55
by Alex Roux
Lyk netjies, "ligit", soos jy se.
Gaan y nie jou kopligte ook laat beskerm nie?
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 17:26
by Tinus lotz
Ja daai pype moet nog kom

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 18:26
by JJoubert
Lyk mooi! Hou van ou Jock

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 18:43
by Tinus lotz
JJoubert wrote:Lyk mooi! Hou van ou Jock

Jip dis staffy 4x4 se bage....lol
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 19:38
by SJC
Jy't nie mskien n foto vanaf die kant nie?
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 20:26
by Jorrie
Dit lyk goed Tinus.

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 20:52
by Herrie
Dit lyk baie goed en wie doen dit?
Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 02 Dec 2015 21:18
by Tinus lotz
Staffy 4x4 in betlehem

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?
Posted: 03 Dec 2015 07:10
by offroadbiker
Lyk vir my of daar nog so bietjie werk kort, en dalk bietjie verf ook
