Page 1 of 3
CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 30 Nov 2015 10:57
by SCUBA Patrol
Hi, ouens en die res......
Gaan ons nie iets reel vir 'n bymekaarkom in die Kaap erens nie? Dit is nou rondom Kaapstad vir die Ou Transvallers en Blikore. Ek ry meestal Jan tuisbly se Karretjie, maar wil darem vir Trol uitvat vir 'n benerek erens! Selfs al gaan ons net vir 'n Pizza en bier by ons watergat "La Romantica" sal dit lekker wees.
Laat weet wat julle dink en watter dae dan kyk ons wat uit die houtwerk kruip!
Groete
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 30 Nov 2015 15:02
by ricster
I think that would be a lekker idea !!!..... now I just need to make a plan to get away from the "outlaws" this December to see my folks in Stellenbosch.... Damn... I don't think the wife will be too happy If I change the plans...
You guys must have a good get together !!!
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 30 Nov 2015 19:06
by Peter Connan
Please check here (yes, I know, the title is misleading):
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 5&start=20
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 30 Nov 2015 20:50
by Alex Roux
Saturday 26th Dec is still good for me
I just don't know where we are going
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 05 Dec 2015 21:18
by Stefan
Klink goed!
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 09 Dec 2015 05:55
by Peter Connan
Anybody got any ideas for a route yet?
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 09 Dec 2015 07:28
by David
Hoekom doen ons nie sommer 'n kombinasie van Helderberg en La Romantica nie - altwee is lekker naby ?
Doen die roete lekker vroeg voor die muggies byt en gaan eet dan 'n pitza en drink 'n koue bier en kuier lekker...

Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 09 Dec 2015 08:12
by Alex Roux
Us Gauties are in the hands of the local knowledge Capies. You decide and we will join you there.
Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 09 Dec 2015 09:51
by SCUBA Patrol
Ek begin die post

en dan........ die out-laws ..... hulle het 'n ete in Riebeeck kasteel gereel vir die 26ste

Re: CT - END of YEAR 2015 GTG
Posted: 09 Dec 2015 21:59
by Jules
Gaan jul manne mis hierdie jaar, geniet en ek drink n paar Draughts op julle daar in die mooie Weskaap
Shalom