Page 1 of 1
2010 Patrol Single Cab Diesel in Richardsbaai
Posted: 23 Nov 2015 21:03
by Jules
As iemand wil hĂȘ ek moet hierna gaan kyk laat weet asb
http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies ... 0387143509
Shalom
Re: 2010 Patrol Single Cab Diesel in Richardsbaai
Posted: 23 Nov 2015 21:53
by Alex Roux
Aaklige rims, pas glad nie by daai trok nie.
En dit wit staal werk. Jy kon net sowel pink sokkies en kappie vir 'n Rotweiler gedres het.
Iemand moet hierdie bakkie uit sy verknorsing help.
Re: 2010 Patrol Single Cab Diesel in Richardsbaai
Posted: 24 Nov 2015 08:01
by SJC
Ja, as mens die rollbar en bumpers swart sprei, gaan dit klaar beter lyk.
Nie n slegte prys nie.
Re: 2010 Patrol Single Cab Diesel in Richardsbaai
Posted: 24 Nov 2015 08:27
by IanT
That looks so wronge in so many ways, has that suspension been lowered

Re: 2010 Patrol Single Cab Diesel in Richardsbaai
Posted: 24 Nov 2015 14:15
by Tinus lotz
Daai rims ga mooi lyk met regte tires en n lift