Page 1 of 2
Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 23 Nov 2015 09:39
by EdwardWT

- IMG-20151121-WA0014.jpg (418.78 KiB) Viewed 2678 times
Hallo almal. Die manne way die thread in die ENGINES forum gevolg het sal weet ek was opsoek nay eerste Patrol. Wel ek het hom gekry. Fotos volg sodra ek die add attachment deel regkry
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 23 Nov 2015 09:40
by EdwardWT
Ha ha die attachment deel toe nou nie so moeilik nie!!
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 23 Nov 2015 09:47
by offroadbiker
Geluk
Lyk na 'n mooi een
Gooi die detail en sommer nog so paar kiekies!!
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 23 Nov 2015 09:49
by Herrie
Ek is bly dat jy hom nou het.

Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 23 Nov 2015 13:30
by Tinus lotz
Mooi lorrie daai

Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 23 Nov 2015 18:08
by Peter Connan
Rooi GQ's is definitief die beste, vra maar vir Bogeyman!
Edward, ek hoop daai kar gee jou jare se genot.
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 24 Nov 2015 06:45
by offroadbiker
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 24 Nov 2015 08:37
by Michael
Dirk......jy moet nou lekker wees!!
Ek moet nog begin met Peter se Patrol ook....
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 24 Nov 2015 08:57
by Wilkie
Re: Klaar gesoek klaar gekoop
Posted: 24 Nov 2015 10:48
by EdwardWT
Dankie ouens, ek sien uit na die eerste trip in die nuwe wa!
Vir eers is daar so paar klein dingetjies wat ek sommer van die begin af wil uitsort, hub seels, crankseel wat bietjie lek ensovoorts. Klein goedjies maar 'n Patrol mag onder geen omstandighede olie lek nie.

Dit gee mos die Cruiser manne skietgoed.
