Page 1 of 1

Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 16:01
by SJC
I am looking for a set of rock sliders for a Patrol Pickup.... Anyone got some gathering dust in the garage?

Re: Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 16:52
by Tinus lotz
Fanus my bakkie ga nou betlehem toe sodat staffy 4x4 n bumper en rocksliders kan ontwikkel laat jou weet oor so 2 weke dan sal ek fotos he en alles

Re: Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 17:07
by SJC
hoeveel kos hulle bumpers?

Re: Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 17:39
by Tinus lotz
Ek weet nog nie hulle ontwikkel nou eers kan vir jou uitvind hulle gebruik net my bakkie om te pas ect :salute:

Re: Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 17:47
by SJC
Miskien kan hulle op die rockslider ontwerp 'n beskerming in bou vir die bladvere se "mounts". Myne het so paar rotse in die helfde gebreek op die rivier trip... :rolling:

Re: Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 19:18
by Peter Connan
Fanus, as jou kar die rotse breek, is dit nie hy wat die beskerming nodig het nie...

:mytwocents:

Re: Wanted: Rock Sliders for GU Pickup

Posted: 21 Nov 2015 21:04
by SJC
Ek is bang vir die harde rotse... :salute: