Page 1 of 1

1999 4.5 GL

Posted: 16 Oct 2015 12:26
by Wilkie
1999 4.5 Gl forsale
266700km
R85 000.00
Fitted with ARB bulbar
8000I warn winch
OME shocks
zero ag 2 vyf 2 vier ag drie ses 2

Re: 1999 4.5 GL

Posted: 21 Oct 2015 12:28
by Herrie
Hy lyk nog baie oulik!

Re: 1999 4.5 GL

Posted: 21 Oct 2015 13:51
by Wilkie
ideale Patrol vir n first timer of 4x4 petrol head :blonde: :blonde:

Re: 1999 4.5 GL

Posted: 23 Nov 2015 11:57
by Lean
Hi Errol,

Is die Patrol van jou nog beskikbaar?

Lean

Re: 1999 4.5 GL

Posted: 24 Dec 2015 07:45
by Wilkie
Patrol is verkoop en ek wens Christo net die beste ry genot toe en hooplike sluit hy ook by die forum aan.. :clap: :clap:

Re: 1999 4.5 GL

Posted: 07 Feb 2016 19:09
by SJC
Dink hierdie was 'n goeie koop gewees... :thumbup:

Re: 1999 4.5 GL

Posted: 07 Feb 2016 21:52
by Tinus lotz
Jip stem saam