Page 1 of 1

Y62 not looking bad from this angle!

Posted: 13 Oct 2015 11:51
by jonathan

Re: Y62 not looking bad from this angle!

Posted: 13 Oct 2015 12:36
by Bruin Beer
Duidelik het daai manne ook die lig gesien en die standard bande vir iets baie beter geruil vir daardie toets.
Dit is te sien reg aan die einde van die video.
Wonder of die V8 klank regtig op geneem was en of dit saam met die music in ge-edit was.
Nice man.
Baie dankie.