Michael wrote:Die 3.0 engine het ongelukkig n reputasie gekry as n onbetroubare engin, maar ek dink nie elke liewe 3.0 moet nou afgeskiet word as n engine wat jou langs die pad gaan los nie.
Manne - is dit nie die pre-2003 3.0 diesel wat as die "grenade" bekend gestaan het nie? Daardie masjiene was mos maar bekend vir over-fuel en over-heat of praat ek nou uit my beurt uit?
George dit is waar, maar die problem was meestal programering en die een is lankal reggemaak.
Verder, as mens die EGT's dophou is daar omtrent geen gevaar van hand-grenade nie. En die kar het 'n Madman in van voor die enjin reggemaak is na hy water gekry het.
Dit is net soos Peter daar se, mens ry nie net lekker met n 3.0 en dan se hy boom nie. As hy over fuel gaan die Madman dit dadelik op tel en jou waarsku......
Michael wrote:
Lourens (eienaar van hierdie Patrol) wad Desember Mozambique toe met hom en het net onder 800km gekry met die main en sub tenk. Hierdie engine loop nog baie mooi en het nie probleme nie.
Hoeveel liter is die tanks saam, 135l?
5.9km/l verbruik - dit nie bietjie hoog vir 'n 3.0 diesel nie?
Fanus ek het nie die presiese km en hoeveelheid brandstof nie. Weet net Lourens het gese hy het omtrent 800km gekry en het in die omgewing van 8.5 gegee
Ek het opgemerk dat my bakkie se odo met 4% uit is. (in vergelyking met gps afstand.)
Dis op 255/85r16's. (oorspronklike grote op my bakkie: 235/85r16).