Page 1 of 1

4XTR event Rayton 3 Oktober 2015

Posted: 15 Sep 2015 21:32
by Aries66
Hallo almal.

Die voorlaaste ronte van die jaar se kompetiese sommer hier naby ons.
4xtr
4xtr
image.jpg (203.22 KiB) Viewed 1226 times
Jammer vir die slegte foto, ongelukig is daar geen Patrol wat deelneem nie.
Hoop om paar van julle daar te sien. Almal welkom om in te skryf aan die ope klas.
Dalk kan die manne paar lesse geleer word.