Page 1 of 5

NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 15 Sep 2015 14:49
by georgeb
Middag almal

Maak solank 'n aantekening op julle kalenders van (DV) Saterdag 2015-10-10. Ons kom die dag by Wolwekloof (Rayton) bymekaar om 'n slag saam te kuier.

Die koste beloop R180.00 per voertuig, maar dan moet ons 20 voertuie wees - ek glo ons kan dit maklik bymekaar kry.

Hierdie geleentheid is sommer oop vir almal - indien jy nie lid van die Klub is nie, sluit sommer daardie dag aan.

Verdere detail soos tyd, ens sal kommunikeer word.


Groete

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 15 Sep 2015 17:43
by andredurand
:blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: SAL lekker wees :thumbup:

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 16 Sep 2015 07:34
by offroadbiker
Eish, just confirmed a breakaway Monday night for that weekend, so Unfortunately I will have to give this one a miss ....

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 16 Sep 2015 08:53
by Herrie
Ek gaan ongelukkig nie daar kan wees nie want ek vlieg die 9de Oktober na Toulouse in Frankryk!

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 28 Sep 2015 17:24
by georgeb
Manne

Laat weet asb wie daar sal wees - ons moet 'n idee hê van getalle.


Dankie en groete

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 28 Sep 2015 21:27
by ChristoSlang
Ons sal daar wees :thumbup:

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 28 Sep 2015 22:59
by Jorrie
Ek is ongelukkig in Simonstad van 7 tot 16 Oktober.
Geniet die uitstappie!

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 29 Sep 2015 17:26
by georgeb
Wolwekloof 4x4

Naaste dorp: Rayton

GPS: -25.763694° 28.478075°

Tel no: 012 653 4553

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 30 Sep 2015 16:36
by georgeb
Program for the Day

09h00 meet at main gate.

09h15 am sign indemnities, deflate tyres.

09h45 safety briefing – all drivers to be present.

10h00 depart in 2 groups. More experienced direct to track, guided by George & Christo.
Less experienced to training track, then on to main track. Guided by Vaughn & Cedric.

Usual requirements – 1) No drinking & driving by vehicle driver/s, until after the track completed.

2) Own recovery gear, own med aid kit, own fire extinguisher, 1 L water per person, own snacks, own braai packs & booze for later.


As usual, non Nissan drivers are welcome (oom Mac, jy kan daai Jimny bring)

NORC will sponsor the charcoal for the braai

Re: NORC: Wolwekloof (Rayton) - Saturday 2015-10-10

Posted: 03 Oct 2015 09:45
by PeetO
Sal graag bywoon saam met 2 of 3 gaste.



Peet Oosthuizen :thumbup: