Page 1 of 1
Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Posted: 25 Aug 2015 14:48
by Les
Silverton Radiators het die verkoeler op my Patrol vervang en weet nie of dit so 'n goeie opsie was nie. Eers was die 'core' te dun; dié is to met 'n dubbel 'core' vervang. Oppad af see toe, het die kar begin kook. Na 'n lang gesukkel uitgevind die verkoelerprop was die verkeerde spek en dit toe later vervang met 'n oorspronklike. Die Patrol loop nou warmer as vroeër en waar die T-meter relatief konstant gebly het, spring hy nou op en af. Enige idee waar ek 'n beter(?) diens kan kry? Ek's in Krugersdorp.
Dankie
Re: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Posted: 25 Aug 2015 15:13
by Tinus lotz
Les ry na graham toe in valahala hy het altyd 2 of drie in stock kyk maar daai viscous mooi uit en koop n nuwe nissan 1.4bar prop

Re: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Posted: 25 Aug 2015 15:15
by Tinus lotz
Les ek sien nou eers jy ry n gq .....praat met hom maar tombo in jhb het al baie vir ons gebou praat met brendon hy verstaan
Re: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Posted: 26 Aug 2015 04:11
by Les
Dankie, Tinus. 'n Tombo soek het my probleem opgelos...
Re: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Posted: 26 Aug 2015 06:29
by Tinus lotz
Bly om te hoor laat weet wat gebeur .....

Re: Patrol '95 Verkoeler/Radiator
Posted: 26 Aug 2015 08:41
by offroadbiker
Nog 'n GQ in Krugersdorp

Ek dink hy steek hom weg - nog nooit gesien nie
