Page 1 of 8

Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 25 Aug 2015 11:11
by EvanNaude
I hope this is the right place to post.

As some of you know, I am a journalist for Drive Out/WegRy.

I am always looking for submissions for our Oops! page, a tongue-in-cheek article about those moments where you get stuck. There are prizes to be won, usually something like recovery gear or shopping vouchers.

All you need to do is send me a photo of your stuck vehicle, your name, surname & where you live, and a description of what happened and how you eventually got unstuck again.

Secondly I am also looking for submissions for a Bright Idea, something that is an easy DIY solution to a vehicle/camping/travel problem. Usually also a voucher to be won here.

Email me at evan.naude@media24.com.

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 25 Aug 2015 11:15
by Tinus lotz
Evan...ons sit nie vas nie ons vertoef net tydelik...lol
Sal bietjie aanstuur
Groete

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 25 Aug 2015 12:03
by IanT
But Patrols never get stuck!!! :think: The Petrol patrols just run out of fuel :rolling: :rolling:

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 25 Aug 2015 12:10
by Johannes van die See
Evan julle grou n storie oral uit ne :biggrin:
Ek sien my "Briek Blokkie" episode is toe in die September uitgawe :thumbup:

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 25 Aug 2015 13:31
by EvanNaude
Ja nee, ek het daai antwoord verwag oor Patrols wat nie vassit nie... Kom ons sĂȘ dan eerder, skryf jou "tydelike vertoef" oomblik in!
Yes Johannes, ek het nou die dag saam met die forum se ouens getoer en dit baie geniet.

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 25 Aug 2015 14:18
by Johannes van die See
Ja Tinus het my vertel jy was saam en dat jy genoem het dat jy my ken.
Eks maar nuut hier vandat ek onlangs my Patrol gekoop het, maar ek dink eks hier om te bly, die manne is baie behulpsaam en vriendelik :thumbup:

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 07 Oct 2015 10:07
by EvanNaude
Goeiemore mense,

Ek soek 'n inskrywing vir ons Oeps-blad vir ons Desember uitgawe. Is daar enige iemand wat onlangs bietjie "tydelik vertoef" het wat vir my 'n foto wil stuur?

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 07 Oct 2015 13:20
by Michael
Evan

Man ek weet meeste manne se altyd hulle sit nie vas nie, maar ja.....ons doen regtig nie ha ha :lol:
Ek dink ons moet n "tydelik vertoef" dag reel om nou regtig te probeer vas sit en te kyk hoe ver ons die Patrols kan push. Ons sal wag vir die reen dan is dit bietjie meer sports!

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 07 Oct 2015 14:41
by DawidT
Net om te wys wat almal bedoel..... :lol: ons help egter altyd almal wat vas sit / permanent vertoef sonder help :rolling: Landrovers, Toyotas,....en oppad om n Fortuner te gaan haal!!! :surprised:

Re: Submissions to Drive Out/WegRy

Posted: 07 Oct 2015 14:43
by Tinus lotz
Jip check daai gq....... :salute: