Page 1 of 1

2011 4.8 GRX

Posted: 18 Aug 2015 14:22
by SJC
For sale at Produkta NIssan in Nelspruit...

Re: 2011 4.8 GRX

Posted: 18 Aug 2015 14:52
by JoshJ
Gaan jy upgrade Fanus? Mooi een daai :thumbup:

Re: 2011 4.8 GRX

Posted: 18 Aug 2015 14:54
by SJC
Nee ek deel maar net die inligting met die ander ouens... :lol:

Re: 2011 4.8 GRX

Posted: 18 Aug 2015 16:34
by Tinus lotz
Oe oe ee ee.....myne was 120k en ry net so lekker

Re: 2011 4.8 GRX

Posted: 18 Aug 2015 16:41
by JoshJ
En joune het n custom once of xhaust :lol:

Re: 2011 4.8 GRX

Posted: 18 Aug 2015 16:42
by Tinus lotz
Netso mooi kar maar ek gaan nie weer een kan koop nie hulle word nou swaar.....