Page 1 of 3
Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 14 Aug 2015 12:03
by offroadbiker
Ok so ek moet begin beplan aan my Bots trip vir 2016. Alle insette en raad sal hoog op prys gestel word.
Ek wil so vanaf die 27ste Aug tot die 18 September 2016 gaan = 23dae.
My voorlopige beplanning is soos hier onder, wat ek opsoek is na: lekker pad om te ry, “beste” plek om oor te slaap (dalk ook min/max tyd daar spandeer) en dinge om te doen om trip great te maak… o en wa koop ek voorraad.
Dag 1
Krugersdorp – Martins drift Grenspos – Palapye / Khamo Rhino
1 Night
Dag 2
Palapye – Letlakane – Kubu
1 Night
Dag 3
Kubu – Gweta – Maun / Audi Camp
Maybe go to Nxai Pan before Maun??
Maun - vlug oor delta
Dag 4
Maun – South Gate Camp – First, Second Third bridgeXakanaxa camp?
Dag 5
Third Bridge – Khwai – North Gate camping – Mababe – Savuti
Dag 6
Savuti – Linyanti Ihaha??
Dag 7
Linyati – Ngoma – Kasane / Senyati
4-5 days
Dag 8
Kasane – Vic Falls – Kasane
Day trip - use tour operator
Dag 9
Kasane – FrancisTown – Palapye / Khama Rhino
1 Night
Dag 10
Palapye – Krugersdorp
Ps - Dankie Peter C dink die is grootliks jou roete...
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 14 Aug 2015 12:32
by Herrie
Dit klink goed en dis die trip wat ons in 2008 met die Patrol gedoen het.

Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 14 Aug 2015 14:20
by Peter Connan
Klink lekker Dirk
Paar algemene goed:
Ek weet nie so lekker van suid-hek vir kampering nie. Die Moremi word myns insiens eers mooi as jy verder in is. ek sou kyk na derde brug, Xakanaxa of dalk Khwai (hierdie laaste kan dalk heelwat goedkoper wees, maar die diens is nie altyd op standaard nie).
Linyanti is omtrent 40-50km se sagte sand van Savuti af, en Savuti is reeds 'n stewige ent van Noordhek af. Ek dink derde brug na Linyanti is te ver vir een dag se gemaklikke ry, so as jy Linyanti toe moet jy by Xaka of Khwai bly, anders moet jy dalk by Savuti oorslaap.
Ek was nog nooit by Linyanti nie, maar oud-forumiet JG Shields het dit by hoog aangeskryf. Persoonlik hou ek baie van Savuti, al is dit 'n besige, moontlik raserige kamp. As jy by Savuti bly en jy het die keuse, probeer var van die ablusieblokke wegkom.
Maar in terme van wildkyk-geleenthede dink ek gaan mens in suider-afrika nie maklik die stuk van die Chobe wat langs die rivier le klop nie, en die beste basis om daardie area vanaf te bekyk is ihaha... Senyati is na genoeg, tensy jy 'n fotograaf is wat jou fotos in die "golden hour" wil neem. Dan MOET jy by Ihaha bly.Ek het egter geen idee hoe lekker dit is om by ihaha te bly nie.
Daar is drie goed op hierdie roete wat jy absoluut moet doen:
1) 'n vlug oor die delta.
2) Sunset cruise uit Kasane.
3) Dagbesoek aan Vic Valle.
Maar 'n Makoro-trippie in die Moremi is ook baie lekker.
Ek sou Kaziikini voorstel as blyplek "in" Maun. Dit is nie "in" Maun nie, maar is naby genoeg, en lekker rustig.
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 14 Aug 2015 14:33
by Herrie
Ons het ook by Xakanaxa gekamp en nie by die Derde brug nie.
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 17 Aug 2015 08:08
by offroadbiker
Dankie aan almal, my beplanning kom mooi aan. nog so paar kleiner punte en dan sal ek die ouens in Bots kry om bookings te doen.

Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 17 Aug 2015 14:07
by offroadbiker
Ok - so hier id die huidige beplanning met 2 dae om te spaar.... enige verdere voorstelle??
Martins Drift
Palapye – 1 night – 22 August
Letlhakane
Kubu Island – 1 night – 23 August
Nata Lodge
Planet Baobab – 1 night – 24 August
Gweta
Nxai Pan (south Camp??) – 2 night – 25/26 August
Tiaan’s Camp– 1 night – 27 August
Khumaga Wild Camp
Maun
Audi Camp
Kazikini Community Camp – 1 night – 28 August
South gate Camp
Third Bridge
Xakanaxa - 1 night – 29 August
Khwai Community Camp – 2 nights – 30/31 August
North Gate Camp
Mababe
DiJara
Savuti – 1 night – 1 September
Linyanti – 2 nights – 2/3 September
Ngoma
Ihaha – 2 nights – 4/5 Sep
Serondela
Kasane
Day trip to Vic falls
Sinyati?? – 5 nights – 6/10 September
Khama Rhino – 1 night - 11 September
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 17 Aug 2015 17:23
by Peter Connan
Ek dink nie jy het die aand tussen kubu en Nxai Pan nodig nie? Ek sou meer tyd in Savuti wou he indien moontlik.
Vir die res lyk dit great!
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 10 Oct 2015 06:58
by James
Hi Peter,
Posted a reply but forgot to save a draft!
Is the trip 'fixed' as in dates and places to stay?
This is my tour country!
Will give some of my input's
Ihaha is a great camp, will stay there for a week if I could the animals come to the camp site!
Flight over the Falls, if not done yet is a must!
Chobe sunset cruise as you say is also a must do, I now have them as 'must do activities' on my tours.
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 12 Oct 2015 06:59
by offroadbiker
James wrote:Hi Peter,
Is the trip 'fixed' as in dates and places to stay?
Ihaha is a great camp, will stay there for a week if I could the animals come to the camp site!
Flight over the Falls, if not done yet is a must!
Chobe sunset cruise as you say is also a must do, I now have them as 'must do activities' on my tours.
Got the final invoice from Tara over the weekend - so just need to pay to confirm the dates this morning....
Flying and myself do not go well together so think I will skip this
Sunset cruise already booked as well
Its going to be a long wait till end of August 2016.....
Re: Bots 2016 Beplanning en hulp
Posted: 13 Oct 2015 12:08
by offroadbiker
Well its done and dusted, no pulling out anymore.
Payment for accommodation and permits paid in full, Bleddie R is getting more useless by the day
Now the looooooooooooooooooong wait starts
