Page 1 of 2

5th gear

Posted: 12 Aug 2015 16:26
by petrol
Dag almal

Baie van julle sal weet dat my 5de rat gegaan het oppad na die "Groot trek naweek" en dus het ek nie die trip voltooi nie.

My vraag of vrae is.

1. Herstel n mens die ratkas?
2. Soek n ordentlike 2de handse ratkas en ruil net die ratkaste?

Ek dink noggal om die 2de opsie te doen, maar ek verstaan die 5de rat probleem is na 2002 modelle uitgesorteer (nie seker nie).

3. Sal n nuwer jaar model ratkas op my 4.5 petrol enjin pas en is die ratverhoudings naby genoeg.

Enige advies sal hoogs waardeur word.

Groete
Martin

Re: 5th gear

Posted: 12 Aug 2015 16:43
by Peter Connan
Ek glo 'n nuwer ratkas sal pas. Praat met David?

Re: 5th gear

Posted: 12 Aug 2015 16:46
by Andre Steyn
Ek Sal sê vervang net die rat, en maak seker dit word by iemand gedoen wat sy storie ken. Ñ nuwe box kompleet is R56000 by die agente. Ekt ñ hele paar jaar terug op my 4.2d die 4 se synchro beskadig en toe net plain en gebruikte box by ñ invoerder gekry en geruil. Ekt nog ñ spaar transfer box wat saam daai box gekom het ook. Ek sal wel sê dat die hele box gedoen moet word, sychros bearings ens.

Re: 5th gear

Posted: 12 Aug 2015 21:02
by Chris Skinner
I did a 5th gear on my 4,5 couple years back - I was recomended a place in Boksburg by Nissan, cant' remember the name though. They actually did not repair but put in a recond one... had no problems thereafter - but I never towed in 5th again!

Re: 5th gear

Posted: 12 Aug 2015 21:13
by petrol
Dankie julle, ek sal vir Dawid bel en hoor wat hy beskikbaar het.

Re: 5th gear

Posted: 13 Aug 2015 07:36
by Tinus lotz
Kyk daar is n oom wat ratkaste en diffs regmaak hier in pta micheal ken hom goed miskien laat strip en kyk maar kyk wat kos n ander box ens ...tommie het dalk n box vir spares ek sal hom bel miskien kan jy net bearings doen en daai ander een strip vir spare ratte???

Re: 5th gear

Posted: 13 Aug 2015 07:39
by Wilkie
wat presies het fout gegaan met jou 5de rat,?
myne wil nie terug skakel as ek onder druk was in 5de en wil terug 4de toe nie,maar ek ek ry al n jaar so en het die hele rivier trip gedoen

gaan self my ratkas regmaak vlg maand.. :salute:

Re: 5th gear

Posted: 13 Aug 2015 07:44
by Tinus lotz
Soos ek verstaan het hy gestrip .... :thumbdown:

Re: 5th gear

Posted: 13 Aug 2015 08:04
by Wilkie
Ooops.!!!

Re: 5th gear

Posted: 13 Aug 2015 08:30
by Carel
Chris Skinner wrote:I did a 5th gear on my 4,5 couple years back - I was recomended a place in Boksburg by Nissan, cant' remember the name though. They actually did not repair but put in a recond one... had no problems thereafter - but I never towed in 5th again!
There is a place in Boksburg called Rex Diff and Gearbox which is a big company and I am sure they will be able to help at a reasonable price whether it is to repair or replace.