Page 1 of 2

Upgraded 3.0D GL

Posted: 30 Jul 2015 20:44
by Bekker
Die Liewe Vader was wwer goed vir my.!!
Ek was op die punt om te teken vir 'n nuwe Patrol 3.0D GL toe ek uitvind daar kom in Okt 'n nuwe opgegradeerde Patrol diesel uit. Dit word nou oa toegerus met leer bekleedsel, sateliet navigasie (seer seker nie garmaps nie )dus nie goed vir "offroad" nie en "Windows Film" soos hulle dit noem. Ek is meer as bereid om te wag.

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 09:16
by ricster
Lekker man..... look forward to seeing it when you get it !!!

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 09:54
by Tinus lotz
Gaan dit n diesel grx wees??

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 12:14
by Andre Steyn
Nou wonder ek of dit nou dalk die laaaaaang verwagte cummins diesel weergawe is nie?

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 13:57
by Herrie
Jy sal darem lekker kan ry!

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 15:40
by JoshJ
Dis net n paar gimieks om die verkope te probeer aanhelp. Selle 3.0CRD motor as die huidige. As die prys dieselfde bly kan dit werk. As die prys opgaan, dop hulle weer n toets :thumbdown:

Dan bly n demo meer waarde vir geld. Sien baie met 500km op 2015 modelle vir net oor die 500K. Dis baie beter as n nuwe een se 700K

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 16:21
by Tinus lotz
Watter gimmicks dude??? Sunroof ens??

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 17:10
by Bekker
Volgens my inligting bly die "engine' 3.0DD dieselfde. Dit het mos onlangs die meer gevorderde inspuiting stelsel gekry. Die prys daal na R605,000.00 (lys prys).
Die ekstras is net die leer sitplekke, sateliet navigasie, en die "windows film" seker maar die "smash and grab" wat ons ken.

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 18:01
by JoshJ
Nice, Thanx vir die feedback Bekker. Prys is aansienlik beter. hulle se hulle hou die Y61 om te kompeteer met die Cruiser 70series. maar die prys was nog nooit kompeteerend. eks bly Nissan kom tot hulle sinne. as jy hom het gee my n pm. dan fluister ek vir jou hoe om n paar extra horses uit daai 3.0liter te kry. :thumbup:

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 20:14
by Stefan
Watse geheime is dit?

Is jy dalk 'n 'Diesel Whisperer'? ;)