Page 1 of 2

Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 30 Jul 2015 19:59
by Johannes van die See
Manne eks opsoek na n goeie dak rack vir my 2008 GRX, as iemand van een ontslae wil raak of weet van een wat te koop is kotak my asb.
Baie dankie :thumbup:

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 30 Jul 2015 20:47
by Stefan
Daar kom so af en toe een verby - hou maar net dop en wees geduldig

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 30 Jul 2015 21:03
by Kagiso II
Johannes -- kjyk ook bikkji opp Community Frum - As daar dalk een vir die Cruiser 80 / 100 is .. dit pas ook oppi 'Trollie. Selfs die voetstukke "Gutter Mount"
Dalk Gomboom ook ?

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 31 Jul 2015 07:30
by Johannes van die See
Kagiso II wrote:Johannes -- kjyk ook bikkji opp Community Frum - As daar dalk een vir die Cruiser 80 / 100 is .. dit pas ook oppi 'Trollie. Selfs die voetstukke "Gutter Mount"
Dalk Gomboom ook ?
Dankie oom Mac, die extra info help baie :thumbup:

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 31 Jul 2015 09:58
by Tinus lotz
Ja n roofrack werk lekke met n boot mens pak vis kratte en bait boxe rollers vir die strand ens op die dak dan is daar nie aas sop binne nie

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 21 Sep 2015 17:45
by SJC
Kagiso II wrote:Johannes -- kjyk ook bikkji opp Community Frum - As daar dalk een vir die Cruiser 80 / 100 is .. dit pas ook oppi 'Trollie. Selfs die voetstukke "Gutter Mount"
Dalk Gomboom ook ?
Sal roofrack vir cruiser 200 pas?
http://www.4x4community.co.za/classifie ... -200/cat/5

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 21 Sep 2015 18:15
by arnosl001
Mask net seeker dat hey die Regte brackets het. Nuwe brackets by Front Runner kos R680.00 per paar.

het laas week 4 gekoop.

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 21 Sep 2015 20:19
by Kagiso II
Johannes vdZee -- hit jy al reggekom bru ?/

Op oompie se Bakkiesboek blaai was hierdie ad ..
Wessel Johannes Oosthuizen
15 September at 10:49

Enige iemand wat belangstel in n volledige uitrek/laai sisteem (Drawer system) wat slides het vir ykas en alliminium dakrak vir Nissan Patrol kan my inbox. Als vir R4000.Foutloos en basies splinter nuut.

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 21 Sep 2015 21:15
by Johannes van die See
Dankie manne, ek het toe n dakrak gekoop, kom oorspronklik van n Prado af, maar die voete lyk of dit sal pas.
Indien nie kontak ek maar vir FrontRunner.

Ek dink ek gaan behoorlik onder n afdak ry, daai ding is masief, 2.75m x 1.45m

Re: Roofrack vir my 4.8 GRX ASB

Posted: 21 Sep 2015 21:39
by Bruin Beer
Johannes,
Jy het my groen van jalousie.
Wat 'n trip.
Patrollers lees asb die trip wat Joahnnes as deel van sy signature op gesit het.
Dis nou hoe 'n trip report van uitstek moet lyk.
Man maar julle het "ALL OUT" gegaan.
I salute you :salute:
GRATE GRATE.
Eendag sal ek julle spore gaan na ry.
Riaan