Page 1 of 2

Sold - GQ - TJM bullbar

Posted: 13 Jul 2015 09:45
by offroadbiker
TJM Bulbar with brackets and flicker units. - R4,500 R3,500

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 13 Jul 2015 11:28
by Tinus lotz
Legit bumper daai ......kyk hy het plek vir n jack en als

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 13 Jul 2015 12:18
by Herrie
Sal goed wees vir 'n petrol Patrol :oldtimer:

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 24 Jul 2015 06:51
by offroadbiker
Price reduced....

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 11 Aug 2015 09:31
by SJC
Herrie wrote:Sal goed wees vir 'n petrol Patrol :oldtimer:
Hoe so? Sal dit nie pas op 4.2td nie?

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 11 Aug 2015 09:53
by Nissan KingCab
SJC wrote:
Herrie wrote:Sal goed wees vir 'n petrol Patrol :oldtimer:
Hoe so? Sal dit nie pas op 4.2td nie?
Fanus, jy het 'n GU Patrol en bumper is vir GQ. Ek is nou nie seker of die "mountings" vir bumper verskil tussen die twee modelle nie.

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 11 Aug 2015 09:57
by Tinus lotz
Nee gannie werk nie ...regtig

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 11 Aug 2015 09:58
by SJC
tx. :salute:

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 11 Aug 2015 12:03
by Herrie
Op 'n Patrol met 'n turbo en intercooler sal daar nie genoeg lug by die intercooler kan uitkom nie as jy hierdie bulbar gebruik wat se bo deel hoer as die bonnet is.

Re: GQ - TJM bullbar

Posted: 11 Aug 2015 17:00
by Peter Connan
Herrie wrote:Op 'n Patrol met 'n turbo en intercooler sal daar nie genoeg lug by die intercooler kan uitkom nie as jy hierdie bulbar gebruik wat se bo deel hoer as die bonnet is.
Onthou dat die GQ's se intercoolers nie op die bonnet sit nie!