Page 1 of 1

Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 11 Jul 2015 19:47
by ferdidiver
Ek wil graag my Nissan Pathfinder in die mark sit om natuurlik n Patrol 4.8 aan te skaf :helpsign:

Dis n opsie tussen verkoop nou en kry iets wat klaar toegerus is met n difflock anders moet ek n ARB Difflock laat insit :thumbdown:
Alle rekords wat gedoen is aan die voertuig is beskikbaar .
Die voertuig is n 200 model 2.5 Diesel , 200k Kilos op die klok
Ekstras :
Snorkel
Roofrack
Iron man suspension met HD Gabriel Shocks
Custom S/steel ronde rocksliders
Voor Kilber staal bumper met LED liggies
Agter bumper , Lynx staalbumper met adisionele Spaarwiel mount
Uitrol laai/vragblad
Unichip plug and play
MAxxis bighorn MT Tyres x5 275x75x16
Allied Hammer Mags x5
Vhf Radio ingebou
PowerBrake 4x4 Brieke
Powerflow S/steel exhaust
Caska Entertainmen system met Tracks4africa + Tyre pressure monitoring system + Rear view reverse camera
Escape Gear seat covers , voor en agter
5 x oorspronklike nissan mags met tyres
2 x diesel Jerry kanne met mounting bracket vir roofrack
Hier is solank een foto , maar as daar belangstelling is sal ek meer opsit .
Ek sal graag R220k wil kry maar is onderhandel baar . Soek met n seer hart n Trollie

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 12 Jul 2015 06:34
by JoshJ
dis n baie nice Pathfinder daai Ferdi. ek sien egter net n problem. vir daardie dollars wat jy wil he kan mens goeie lae kilo 4.8 patrol koop met extras. :think:

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 12 Jul 2015 12:59
by ferdidiver
Hallo Josh

Ja nee , ek weet . Ek het bietjie te veel spandeer op hom :thumbdown: :doh: . So ek hoop maar iemand wat nie te veel wil uithaal op n tenk petrol vir n patrol koop hom wat beter km/l gee . :biggrin:
Ek gooi maar klip in die bos , sal later paar ekstra fotos by sit en op autotrader adverteer . Wou eintlik maar net sien of ek op die staduim belangstelling sal kry
Ek dink wel dis n baie goeie koop , omtrent R100k se ekstras en alklaar kamp gereed . Nog geen engin , gearbox of ander meganiese probleme gehad nie .
Dankie in elkgeval vir die reply ! :salute: :salute: :salute:

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 13 Jul 2015 08:58
by SJC
Watse jaar model?

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 13 Jul 2015 12:26
by ferdidiver
2006 2.5 Diesel

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 25 Aug 2015 15:16
by christolemmer
Hi
Waar staan die voertuig

Re: Nissan Pathfinder for Sale

Posted: 25 Aug 2015 15:22
by christolemmer
Hi
Nog n vraag is die voertuig handrat of auto